Wednesday, June 18, 2014

Nelsdrif & Hartswater: Bevestigings

Augustus-maand gaan 'n besige maand wees! Ek gaan verskeie optredes doen by die volgende:

14 Augustus:
Nelsdrif Laerskool
Bultfontein Laerskool

15 Augustus:
Hartswater Hoerskool
Jan Kempton Ma & Dogter Aand

16 Augustus:
Hartswater Manne Ontbyt

Gaan 'n goeie tyd wees!

No comments: