Wednesday, June 4, 2014

Vanzylsrus: Optrede Bevestiging

Die 4de September gaan ek by 'n damestee funksie optree as gasspreker, ten bate van Kansa (Cansa). 
Die funksie gaan plaasvind in Vanzylsrus, 'n dorpie tussen Kuruman en Upington.
Ek sien baie uit daarna!

No comments: