Wednesday, July 30, 2014

Carpe Diem: 'God Lief My' Dagstukkies


Ek BRAND nou al omtrent vir MAANDE om hierdie opwindende nuus met julle te deel!!
En nou mag ek!

Hier is my splinternuwe boek!! 'God Lief My' gaan in September 2014 uitkom.

Dankie Carpe Diem Media & Franine Hattingh vir al jul harde werk.
(En dankie Miggie Krauspe dat jy my aan Carpe Diem Media 'voorgestel' het!)

Lyk dit nie te oulik nie?! Wat sê julle, mense?

No comments: