Tuesday, July 15, 2014

Vrouekeur: 'Verlief Op Die Lewe' Kortverhaal



In hierdie week se uitgawe van Vrouekeur (18 Julie 2014) is my heel eerste kortverhaal - 'Verlief Op Die Lewe' - op bladsy 56 gepubliseer.
Ek is uiters trots op hierdie prestasie, aangesien hierdie kortverhaal my heel eerste probeerslag was.
Gaan koop gerus die tydskrif om die storie te lees.



No comments: