Tuesday, August 26, 2014

Beeld: 'Ma Se Raad Inspireer Ander Nou'

Beeld het Donderdag 21 Augustus 'n artikel geplaas oor my besoek by Midstream College die 20ste.
Die artikel was geplaas op bladsy 3.

Lees gerus die volle artikel hierso:
http://www.beeld.com/nuus/2014-08-21-ma-se-raad-inspireer-ander-nou

No comments: