Tuesday, September 16, 2014

NG Kerk Dewetsdorp: Optrede Info


Ek gaan die 1ste Oktober in Dewetsdorp optree as motiverende spreekster.
Volgens hierdie poster, is die info as volg:

NG KERK DEWETSDORP BIED AAN
WOENSDAG 1 OKTOBER 2014
18H00 VIR 18H30
R80.00 PP
MET 3 GANG MAALTYD

Sien baie uit daarna!

No comments: