Tuesday, August 26, 2014

Radio Kansel: Onderhoud/Advertensie


Ek was die 19de Augustus by Radio Kansel, waar daar 'n radio onderhoud met my opgeneem was. Die onderhoud word dan gedurende November 2014 uitgesaai.

Die onderhoud is ook gekonnek met advertensies wat opgeneem gaan word vir my nuwe boek deur Carpe Diem Media - 'God Lief My'. 

Ek laat weet sodra ek uitsaaidatums kry.

No comments: