Monday, September 8, 2014

George Optrede: Dames Tee


Ek en my ma het die voorreg gehad om te kon optree as gassprekers by 'n Dames Tee buite George verlede Saterdag (6 September 2014).
Dit het uitstekend verloop. Die tema vir die oggend was 'Great Gatsby' en dit was lekker om volgens dit te kon opdress!

No comments: