Tuesday, September 16, 2014

God Lief My: Lys Van Winkels


My nuwe boek 'God Lief My' is by verskeie Bargain Books en Exclusive Books besikikbaar, asook andere winkels. 
Ek sien Worcester is nie op die lysie nie, so ek gaan persoonlik na PNA, Bargain Books en Gospel Direct toe gaan by Mountain Mill Mall, en dit aanvra. 
As jou dorp ook nie op die lysie is nie, gaan klop aan jou boekwinkels se deure.
Vra dat hulle die volgende moet bestel: 'God Lief My, geskryf deur Vicki Fourie en uitgegee deur Carpe Diem Media'. 
Kom ons almal werk saam om hierdie boek ORAL beskikbaar te kry :-) 
Dankie, julle! 

Hier is die volle lysie van waar 'God Lief My' beskikbaar is:

ANB BELLEGINGS         (BSSA)
B T BOEKE EDMS BPK
BARGAIN BOOK-MALL OF THE NORTH
BARGAIN BOOKS   CAPE GATE
BARGAIN BOOKS – CALEDON
BARGAIN BOOKS - CENTURION MALL
BARGAIN BOOKS - DURBANVILLE
BARGAIN BOOKS - HERMANUS
BARGAIN BOOKS - LANGEBAAN
BARGAIN BOOKS - MIDDELBURG
BARGAIN BOOKS – NELSPRUIT
BARGAIN BOOKS – PAARL
BARGAIN BOOKS - PRELLER SQUARE
BARGAIN BOOKS - STELLENBOSCH
BARGAIN BOOKS - SUNNINGDALE
BARGAIN BOOKS - THE GROVE
BARGAIN BOOKS - VREDENBURG
BARGAIN BOOKS – WELKOM
BARGAIN BOOKS – WITBANK
BARGAIN BOOKS BETHLEHEM
BARGAIN BOOKS BRITS MALL
BARGAIN BOOKS DIAMON PAVILION
BARGAIN BOOKS KALAHARI MALL
BARGAIN BOOKS PLATINUM SQUARE
BARGAIN BOOKS -WOODLANDS
BRENDA ALBERTS MARKETING cc
DAILY DOUBLE TRADING 454 cc
DIBUKENG
DIE BOEKGENOOT
DISKONTO BOOKS
DROMMEDARIS APTEEK
EL GIBBOR BYBELSENTRUM
EL SHADDAI CHRIST B/S  KLERKS
EXCLUSIVE - CANAL WALK
EXCLUSIVE - CENTURION CENTRE
EXCLUSIVE - KOLLONADE
EXCLUSIVE - MIMOSA MALL BFN
EXCLUSIVE - TYGERVALLEY
EXCLUSIVE - WOODLANDS
EXCLUSIVE-LOCH LOGAN,BLOEMFTN
FAITH4U BOOK AND GIFTSHOP
JASMYN PLAASPRODUKTE
JUDAH
KORFINANCE RETAILERS cc
KRUIS MEDIA
LVR BOOKS & STATIONERY cc
MAKTABA STATIONERY (PTY) LTD
MAKTABA STATIONERY (PTY) LTD
N.G. GEMEENTE MORELETAPARK
NICOLAAS LIGT 1002 cc
PARYS NEWS AGENCY
PROTEA BOEKWINKEL
RIDAMA STATIONERS CC
SECUNDA SKRYFBEHOEFTES BK
TABEEL
TIMES MEDIA (PTY) LTD
TOMMIE ROODT BK
TSOGO SUN CASINOS (PTY) LTD
WORDSWORTH - SOMERSET WEST
ZACABUZZ
ZETGO UPINGTON CC
ZOE CHRISTIAN BOOKSHOP

No comments: