Monday, September 29, 2014

Kuruman: Maskerbal Optrede Bevestiging

Die 31ste Oktober gaan ek by 'n Maskerbal in Kuruman optree. Baie opgewonde!
Ek sien so uit daarna om die Kalahari vir my ouers te kan wys!

No comments: