Monday, November 3, 2014

Augsburgh Landbougimnasium: Optrede


Ek het die 30ste Oktober opgetree by Augsberg Landbougimnasium in Clanwilliam. 
Dit was 'n groot sukses! 70 van my boeke is daar verkoop - 'n rekord!
(30 GOD LIEF MY boeke en 40 VIVA LA VICKI'S)

No comments: