Tuesday, October 14, 2014

Tygerberg Kogleere Inplantingseenheid: Nuusbrief

Die 'Tygerberg Hospitaal-Universiteit van Stellenbosch Kogleere Inplantingseenheid' het gevra dat ek my kort getuienis oor my kogleere inplanting vir hulle deurstuur.

Dit gaan heel moontlik in hul einde van die jaar nuusbrief verskyn.
Ek hou julle op hoogtes.