Tuesday, October 21, 2014

Vrouekeur: 'Lang Vingers & Lang Naels'



In die nuwe uitgawe van Vrouekeur is my tweede kortverhaal gepubliseer (bladsy 48).
Koop dit hierdie week, lees die storie en laat weet my wat jy dink!
Ek is baie trots op hierdie prestasie!

No comments: