Thursday, October 23, 2014

Worcester Standard: 2 Artikel Konneksies


Worcester Standard het twee artikels geplaas in hierdie week se koerant, en my konneksies daarmee is as volg:

'Nuusleser Deel Haar Drome'

Ek het Jenna-Leigh se boekbekendstelling bygewoon die 16de Oktober by Damas buite Worcester.
Daar is fotos in die koerant, asook op hul webtuiste geplaas (sien foto hierbo van my en Jenna-Leigh). 

Lees die volle berig hierso:
http://www.worcesterstandard.com/199533/news-details/nuusleser-deel-haar-drome

'Banquet For The DeafNET Centre'

Ek gaan namens DeafNET as ambassadeur hul banket bywoon in November. 'n Kort berig met 'n beskrywing van hierdie funksie is geplaas op bladsy 5.

Ek word ook genoem in die berig:
http://www.worcesterstandard.com/199540/news-details/banquet-for-the-deafnet-centre

No comments: