Monday, January 5, 2015

LAPA Jeugromanwedstryd 2015


Ek het onlangs my derde boek (en my eerste fiksie boek) klaargeskryf in ingestuur vir die LAPA Jeugromanwedstryd 2015 (sluitingsdatum was vandag, 5de Januarie 2015). 
Wat lekker is van hierdie kompetisie, is al wen jy nie, het jou boek nogsteeds die kans om gepubliseer te word.
Hou styf duimvas vir my, dat my boek sal goed doen!
Meer info: 
http://lapa.bookslive.co.za/blog/2014/04/02/skryf-in-vir-lapa-se-jeugromanwedstryd-2015/