Friday, December 19, 2014

Carpe Diem Media: 'Net Vir Die Girls' Nr 2


Carpe Diem Media het in September 2014 ’n Bybedagboek, Net Vir Die Girls gepubliseer en dit het binne weke uitverkoop. Hulle het besluit om September 2015 weer ’n Bybeldagboek vir tienermeisies te publiseer. 

Twaalf bekendes is genomineer om te skryf vir die tweede weergawe, en hulle het my gevra om deel te wees van hierdie projek.

Wat 'n ongelooflike voorreg! Ek hou julle op hoogtes!

2 comments:

Chithra R said...

Wow. I just read a bit of your profile, and I find the fact that you work through hearing loss extremely inspiring. I love your blog. :)

Asad Ali said...

Lovely photos!

Like your blog...