Sunday, January 18, 2015

Net Vir Die Girls Nr 2: 20 Dagstukkies


My 20 dagstukkies vir Carpe Diem Media se Net Vir Die Girls Nr 2 (voorlopige titel) is uiteindelik klaargeskryf.!

Die temas wat ek aangespreek het in my stukkies is as volg:

Vergifnis / Uniekheid / Alleen-wees / Vrouwees / Vrees  Vas / Liefde / Vergelykings / Skoonheid / Skinder / Boelies   Dieette / Familie / En nog meer



Hierdie boekie - wat saamgstel word deur 12 bekendes - gaan in September 2015 op die rakke verskyn.

Ek laat weet sodra ek die vasgestelde titel van hierdie dagstukkies gekry het, asook hoe die voorblad gaan lyk.


Opwindende dinge!

No comments: