Monday, February 16, 2015

Hoerskool Diamantveld (KBY): Optrede


Ek het die 14de Februarie 2015 - op Valentynsdag - opgetree as gasspreker by 'n ma-en-dogter funksie in Kimberly. Hoerskool Diamantveld het hierdie funksie aangebied. Die Mej Diamantveld finaliste het ook 'n mode parade gehou.
Dit was baie lekker gewees. Ek hoop om gou weer soontoe te gaan!

No comments: