Wednesday, February 25, 2015

LIG: Maart 2015 Uitgawe


Die nuwe LiG Tydskrif​ is op die rakke! Lees 'My Kind Kan Nie Hoor Nie...' op bladsye 36-38. Dit is 'n puik artikel. Conette Hamman le Roux​ het albei kante gaan ondersoek: Gebare taal of gesproke taal (en liplees)? 
En ook: Kogleere inplantings! Baie gepas, aangesien ek more ingaan vir 'n tweede kogleere inplanting in my linkeroor!

No comments: