Wednesday, February 18, 2015

LIG Tydskrif: Radio Onderhoud


Ek het vanoggend 'n vinnige telefoniese radio onderhoud gedoen namens LIG Tydskrif, ivm die artikel oor gehoorgestremdes wat in die Maart 2015 uitgawe gaan verskyn (binnekort op die rakke).
Ek laat weet sodra dié uitgawe beskikbaar is.
(Die radio onderhoud gaan op verskeie radio stasies uitgesaai word, onder andere Radio Tygerberg 104 FM​).
'n Groot dankie aan Conette Hamman le Roux​, vir die artikel (wat soveel blootstelling gaan bring), asook die radio onderhoud. Sien uit daarna om die artikel te lees! 

No comments: