Wednesday, February 11, 2015

Radio Tygerberg: Sessie 2 van 3

Dr. Mario Denton het 'n onderhoud met my gevoer 'n paar weke terug, en sessie 2 van 3 onderhoude was vanmiddag om 14h00 uitgesaai.
Sessie 3 - die laaste van die 3 onderhoude - word Woensdag die 18de Februarie 2015 uitgesaai.

No comments: