Monday, March 16, 2015

Finesse: 'Bekendes Deel Hulle Oomblikke'


Hier is 'n voorsmaak van hoe die nuwe Finesse Tydskrif se voorblad, asook die artikel waarin ek verskyn, lyk.
Ek antwoord 'n belangerike vraag in hierdie uitgawe.
(Woorde is ge-blur om julle te motiveer om dié uitgawe te gaan koop)
Gaan koop gerus die April 2015 uitgawe!

No comments: