Monday, March 16, 2015

Finesse: Vasvraekompetisie

 
Jy weet jy is nogal bekend wanneer Finesse Tydskrif​ jou naam gebruik in 'n vasvraekompetisie...

Die vraag: Wie is as Mej. Dowe Suid-Afrika in 2009 gekroon?

Is dit: Simone Botha​, Candice Morgan​, of Vicki Fourie​? :-)
 
(Die kompetisie het al gesluit; ek deel hierdie info net vir interesantheid)

No comments: