Thursday, March 5, 2015

Kwela: Moontlike TV Onderhoud


Kwêla​ het my vanoggend gekontak: Hulle wil 'n TV onderhoud met my doen oor my kogleere inplanting, asook die nuwe tienerreeks wat ek vir Carpe Diem Media gaan skryf. 
Ek hou julle op hoogte. Die onderhoud sal eers in April 2015 gedoen word, aangesien ek nog herstel van my 2de kogleere inplanting operasie van verlede week.

No comments: