Monday, April 20, 2015

ATKV: Toneelslypskool 2015

Ek het Vrydag 17 April & Saterdag 18 April 2015 ATKV se Toneelslypskool kursus bygewoon, by Goudini Spa in Rawsonville. Ons het vir twee dae gefokus op regie, veral wat toneelspel aanbetref.

Ek het ongelooflik baie geleer by Hennie van Greunen, die bekroonde regisseur, srkywer en vertaler. Na die twee dae het ek ook 'n sertifikaart van erkenning ontvang vir my bywoning van hierdie slypskool.
 
Ek het dit uiters geniet, en sal beslis in die vervolg nog sulke kursusse wil bywoon.

No comments: