Tuesday, April 28, 2015

Kwêla: TV Onderhoud

 
Woensdag aand (22 April 2015) het ek vir die tweede keer op Kwêla verskyn.
Die eerste keer was in 2010, kort nadat ek Mej Dowe SA gewen het.
Hierdie insetsel (wat gefokus het op my kogleêre inplanting) het 'n paar keer daarna herhaal op kykNET.
 
Baie dankie aan die Kwêla span vir 'n puik insetsel!

 

No comments: