Thursday, April 16, 2015

Kwêla: TV Opnames

 
Kwela (kykNET) het Maandag 'n TV onderhoud met my kom voer by die Botaniese Tuine in Worcester.
Die onderhoud gaan die 22ste April 2015 uitgesaai word op kykNET.
Dit herhaal weer Donderdag 14:30, Vrydag 10:00, Saterdag 18:00, Sondag 13:00, en Maandag 08:30.

No comments: