Monday, April 20, 2015

Kwêla: Video Promo (22 April 2015)

 
Whohoo! Hier is die promo vir Woensdag aand (22 April 2015) se Kwêla​ TV onderhoud (DSTV kanaal 144)!
 
LINK:
 
'Ons sien hoe soet die lewe werklik kan word, by DARLING SWEETS…
VICKI FOURIE, voormalige Mej. Dowe SA, praat oor die operasie wat haar lewe verander het…
Die hoof van die Suidoosterfees, NIËL RADEMAN, kuier op die bank…
Ons sien hoe RIPPLES FOR GOOD skool vir skool die land ‘n beter plek maak…
En ons maak ‘n nostalgiese draai  by PIETER MILLER, versamelaar van foto-verhaalboekies…
Dit is een wat jy beslis nie wil misloop nie, en dit alles gebeur Woensdagaand, 22 April 2015, om 20:00 op KWÊLA!'
 
Kwêla herhalings is as volg: Donderdae, 14:30, Vrydae, 10:00, Saterdae, 18:00, Sondae, 13:00, Maandae, 08:30

No comments: