Tuesday, April 28, 2015

Laerskool Wonderboom: Optrede Bevestiging


Ek het sopas bevestiging gekry vir 'n optrede by Laerskool Wonderboom in Pretoria.
Dit gaan 'n ma-en-dogter oggend wees, en dit vind die 29ste Augustus 2015 plaas.

Besoek gerus hul website:
http://www.wonwen.co.za/

Sien uit daarna!

No comments: