Thursday, April 23, 2015

LAPA Kortverhaal Kompetisie: Nie 'n Finalis

 
Teleurstellende nuus: 
My kortverhaal 'Bo Op Tierkop' het nie die TOP 30 gemaak in die LAPA en Kuier Tydskrif Kortverhaal kompetisie.
Hier is die epos wat ek gister ontvang het:
 
Ons waardeer jou deelname aan die LAPA- en Kuier-kortverhaalkompetisie, maar ongelukkig het jou kortverhaal nie deurgedring tot die top dertig kortverhale nie. 
 
Indien jy die resultate van die kompetisie dophou, sal jy opmerk dat die finaliste se kortverhale nie meer in Kuier se Wintercombo verskyn nie soos dit in die reëls uiteengesit is nie, maar dit sal vanaf Junie in die tydskrif verskyn.
 
Sal uitkyk vir die wenverhale!

No comments: