Monday, May 4, 2015

Finesse: Skrywersfunksie Uitnodiging

 
Ek is genooi na Finesse/Carpe Diem se funksie die 14de Mei in Kaapstad. Hier is die info wat ek ontvang het:
 
Kom kuier saam met die Finesse-en-Carpe Diem Media-span by 'n eksklusiewe cocktail met lekker kos en 'n glasie wyn. Ons wil jou beter leer ken en vertel watter planne in 2015 ons opgewonde maak.
 
Sien baie uit daarna!


No comments: