Saturday, July 11, 2015

ATKV Kinderboekskryfskool 2015: Glenburn Lodge


Vanaf Woensdag 8ste Julie tot Vrydag 10de Julie het ek en my ma die ATKV Kinderboekskryfskool bygewoon by Glenburn Lodge buite Johannesburg.
Ons het dit ons gate uit geniet!

No comments: