Tuesday, July 14, 2015

SARIE: Augustus 2015 Uitgawe


In die nuwe uitgawe van SARIE tydskrif is daar 'n artikel met die titel ''n Nuwe Begin'.
Die artikel fokus spesifiek op my twee kogleere inplantings wat ek onlangs gekry het.
Koop en lees gerus die storie. 

No comments: