Friday, October 16, 2015

Kinders Van Stilte: Aardklop (Potchefstroom)


Ek het weer die rol van Sandra in Kinders van Stilte vertolk by die Aardklop Kunstefees in Potchefstroom vanaf 6 tot 10 Oktober 2015. Dit was 'n uiterse sukses gewees.
Ons het voor dit repetisies gehad in Kaapstad in September.
Ons hoop om dit weer te doen volgende jaar.

No comments: