Wednesday, March 9, 2016

Citrusdal: NG Kerk Optrede


Vir twee dae het die voorreg gehad om weer tyd in die Wes Kaap te kon spandeer. Donderdag die 3de Maart was Wereld Biddag vir Vrouens en ek het die vrouens van Citrusdal gemotiveer met my boodskap.
Die 4de Maart het ek weer teruggevlieg. Was 'n heerlike (en warm) ervaring!

No comments: