Wednesday, March 9, 2016

Potchefstroom: KruisJOOL

Sondag aand die 28ste Februarie het ek die voorreg gehad om as gasspreker op te tree by KruisJOOL se funksie in Potchefstroom. Dit het plaasgevind op die universiteit se kampus gronde.
Dit was 'n ongelooflike ervaring gewees om in die buitelig te kon optree!

No comments: