Monday, May 16, 2016

Carpe Diem Media: Kinderdagboek

Carpe Diem Media - die uitgewer van my 2de boek 'God Lief My' - het 12 skrywers gekies vir hul nuutste projek wat hulle gaan aanpak.
Ek het die voorreg om een van die 12 skrywers te wees.
Hierdie boek behoort teen September 2016 op die rake te wees.
Sien uit daarna!


No comments: