Thursday, November 28, 2019

Maluti FM: Vorentoe Met Vicki

Ek het vanaf September 2019 tot November 2019 elke week 'n radio program gehad met die naam 'Vorentoe Met Vicki' op Maluti FM, 'n radio stasie gebasseer in Bethlehem.

Die programme het gehardloop as volg:


26-Nov-19
WAT DOEN JY WANNEER JY VAL?

19-Nov-19
WAT BETEKEN JOU NAAM?

12-Nov-19
WAT IS JOU TELEURSTELLINGS?

05-Nov-19
WAARVOOR IS JY DANKBAAR?


29-Oct-19
SKOONHEID

22-Oct-19
RASISSME

12-Oct-19
GRENSE

08-Oct-19
OUERSKAP

01-Oct-19
BLIND OF DOOF


24-Sep-19
BEGEERTES

17-Sep-19
VERWERPING

10-Sep-19
IDENTITEIT

03-Sep-19
VREES


No comments: